Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Hoërskool Prysuitdeling 2013

posted by :

07 Feb 2014

'n Prestige geleentheid waar ons al die hardwerkende leerders beloon

 

share this gallery

Share on facebook