Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Burgerstrandhuis 2014

posted by :

20 Mar 2014

Ons graad 7's het hierdie jaar die voorreg om die Burgerstrandhuis te besoek saam met Hoërskool Paul Sauer se graad 7's. Hulle het 'n absolute fees

 

share this gallery

Share on facebook