Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Marietjie Strydom

By skool sedert : 1997


HOD Afrikaans
Vakke:
Afrikaans Huistaal Graad 10-12 en Toerisme Graad 10-12
Onderwyservaring:
*Hoërskool Mclachlan, Joubertina
1982-1984
*Hoërskool Zwaanswyk,Kaapstad
1984-1987
Persoonlike Prestasies:
BA (HOD) Universiteit van Stellenbosch
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners