Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Joseph and his Amazing Technicolor dreamcoat

posted by :

04 Dec 2014

Die suksesvolle uitvoering deur Hoërskool McLachlan en Joubertina gemeenskap

 

share this gallery

Share on facebook
 

 
 

Hoogtepunte

RUGBY

Sport - Algemeen