Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Riana Ferreira

By skool sedert : 2011


Posvlak 1 Onderwyser
Vakke:
Graad 5
Onderwyservaring:
*Hoërskool Franschhoek
1985
*Joubertina Primêr
1986 - 1988
*Die Hoogte Primêr
1995 - 1999
*Omega Akademie
2000 - 2010
Persoonlike Prestasies:
~H.O.D. Snr. Primêr (Wellington)
~Remediërende Diploma (RAU)
~Kuns en Kultuur vakadviseur
~Handboekskrywer by BCVO
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners