Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Kleuresport Voorbereiding

posted by :

19 Jan 2012

Die Geel- en Rooispan oefen al heel week kliphard om te sien wie Vrydag, 20 Januarie as die wenner uit die stryd gaan tree...

 

share this gallery

Share on facebook