Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

BLOEISELFEES 2019

posted by : McLachlan

02 Oct 2019


LANGKLOOF BLOEISELFEES

Saterdag: 26/10/2019

07:30 MOTORFIETSE - BOKMAKIERIE 'CHICKEN FUN-RIDE' (PARKERINGS VELD)
08:00 CRAZY COLOUR-WALK: 5KM (SPORTGRONDE)
09:00 STREETROD & VINTAGE - MOTORSKOU (SPORTGRONDE)
09:00 BINNE - STALLETJIES & KUIERAREA (GEORGE MCLACHLAN SAAL)
09:00 KINDERVERMAAK - DEURLOPEND (FEESTERREIN)
10:00 WERELDBEKER RUGBY - SEMI FINAAL (FEESTENT)
11:30 KLEUTERS: 'FANCY DRESS' (GEORGE MCLACHLAN SAAL)
12:00 MEJ. BOTSEL / BLOEISELKOMPETISIE (GEORGE MCLACHLAN SAAL)
12:00 OPKOMENDE KUNSTENAARS - HELE DAG (FEESTENT)
15:00 PRYSUITDELING - STREETROD & VINTAGE - MOTORSKOU (FEESTENT)
19:30 JUAN BOUCHER & ORKES (FEESTENT)
21:30 KUIER & PARTYTJIE (FEESTENT)

BESOEK ONS BY :

WWW.BLOEISELFEES.CO.ZA
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners