Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

VCSV VERJAARSDAG

posted by : McLachlan

21 Aug 2018


Die onlangse 122ste Verjaardag van die VCSV in SA is in McLachlan luisterryk gevier met die insameling van nie-bederfbare produkte ter waarde van R6000. Dit het saam geval met Mandiba se 100ste jaar herdenking.
Die Kringleiers het gevoel ‘n tasbare omgee vir ons vir ons minderbevoorregtes in ons gemeenskappe is ‘n baie sinvolle manier om in die gees van Mandela fees te vier.
Die 100 kospakkies sal via die CMR in en om Joubertina verspei word
Baie dankie vir elke gesin en kind se bydrae!
 

share this gallery

Share on facebook
 

5 Images

For this Gallery

 
 

Hoogtepunte

RUGBY

Sport - Algemeen