Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

BOEKE

posted by : McLachlan

14 Oct 2021


Boekuitstalling en Boekverkoping !

Volgende week is daar ‘n REUSE BOEKUITSTALLING EN BOEKVERKOPING op ons dorp !

Daar sal BAIE boeke van verskeie uitgewers te koop wees. Daar sal ook boeke op uitverkoping aangebied word.


Wanneer :
Dinsdag : 19 Oktober 2021 - 09:30 – 15:00
Woensdag : 20 Oktober 2021 – 08:00 – 15:00
Waar : George McLachlan-Saal, Joubertina

ENIGE IEMAND wat belangstel is welkom !!!

Bring u vriende en familie en kom kyk en koop !
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Hoogtepunte

BOEKE

Sport - Algemeen