Sport - Algemeen
posted by :
07 Nov 2011
Somer : Atletiek – Algehele wenners van die SOK – Suid Oos Kaap Atletiekbyeenkoms, d.w.s. Laerskool- en Hoërskoolwenners.
Krieket – Spelers van formaat opgeneem in die NMMU Legacy-program vir talentvolle seuns wat by proewe geidentifiseer is. Laerskoolspanne speel in Jeffreysbaai/Tsitsikamma – liga; Hoërskoolspan speel in groter Port Elizabeth-liga. Heel kleintjies het minikrieket in kwartaal 1 en 4.
Tennis : Seuns- en meisiespanne in albei laerskool en hoërskool. Hoërskoolspanne speel in liga
Winter
Seuns : Rugby, alle ouderdomgroepe in laerskool; hoërskoolspanne : 1e en 2e-spanne – wedstryde teen tradisionele ‘opponente’. Afrigting deur Ooskaap-geakrediteerde afrigters
Meisies : Netbal, alle ouderdomsgroepe deurgaans
Tennis : Soos in somer.
Tradisionele aktiwiteite : Kleuresport Kwartaal 1; SOK 1e naweek in Februarie; Markotter-sportdag by Uniondale; Langklooffees- sport....