Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Tania Potgieter

By skool sedert : 2007


Posvlak 1 Onderwyser
Graad 3
Onderwyservaring:
*Hoërskool McLachlan, Joubertina
1995 (Tydelik)
*Louterwater Primêre Skool, Louterwater
1995-1996
*Laerskool Somerset's Gift
1996-2007
Persoonlike Prestasies:
HOD Junior Primêr
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners