Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Graad 9 Buitelugklaskamer

posted by :

05 Feb 2014


Op 29 Januarie 2014 het McLachlan se nuwe buitelugklaskamer met die graad 9's afgeskop.
Mnr Roger Smith saam met sy vrou Natasja en dogter Tammy het die klas meer geleer van die belangrikheid van die bewaring van ons streek se natuur. Ons vertrou dat hierdie geleentheid net van krag tot krag sal gaan en 'n nuwe passie en ywer sal skep by ons skool se leerders vir die natuurwetenskappe.
 

share this gallery

Share on facebook
 

 
 

Hoogtepunte

RUGBY

Sport - Algemeen