Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Ons Borge

 

Sien die "downloads skakel" vir ons borge.

 
More

Prysuitdeling

 

Borge betrokke by prysuitdeling.

 
More

Hortgro Langkloof Seminaar

 

Hortgro Langkloof Seminaar

 
More

Ons is baie trots!! Baie geluk!!

 

Ons is baie trots!! Baie geluk!! 'n Groot eer het 'n oud-leerder van HSM te beurt geval. Prof. Daneel Ferreira se naam verskyn op die lys van di...

 
More
 

VOORBEREIDINGS VIDEO

 

Sien by die "skakel" (Downloads) hierbo, om by die videos uit te kom.

 
More