Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoƫrskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van Oud Meneer J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Mnr en Mej McLachlan 2015

posted by :

02 Jun 2015


Die jaarlikse mnr en mej McLachlan was 'n dawerende sukses en 'n aand wat geniet was deur oud en jonk.
Met prettige temas soos "affie plaas", "sprokiekarakters" en "girls and guys night out" was dit verseker een vir die boeke. Baie dankie vir ons borge wat hierdie aand moontlik gemaak het en Kayla Lyons vir die neem van die foto's.
 

share this gallery

Share on facebook