Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoƫrskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van Oud Meneer J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Kleuresport 2017 se puik presteerders.

posted by :

01 Feb 2017

Baie geluk aan die puik presteerders tydens die kleuresport atletiekbyeenkoms.

 

share this gallery

Share on facebook
 

2 Images

For this Gallery