Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoƫrskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van Oud Meneer J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Hys van nuwe vlae seremonie

posted by :

15 Feb 2012

Mclachlan se nuwe vlae word vir die eerste keer gehys

 

share this gallery

Share on facebook