Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoƫrskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van Oud Meneer J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

POSTE BESKIKBAAR.

posted by : McLachlan

31 Jan 2024

POSTE BESKIKBAAR

SIEN 'DOWNLOADS' SKAKEL VIR MEER INLIGTING.

Sluitingsdatum vir aansoeke : 16/02/2024
Diensaanvaarding : 01/04/2024

e-mail : info@hsmclachlan.co.za

 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article