Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoƫrskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van Oud Meneer J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Laerskool Prysuitdeling 2012

posted by :

22 Nov 2012

Op 6 November 2012 het McLachlan sy toppresteerders vereer by die jaarlikse prysuitdeling.

 

share this gallery

Share on facebook