Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoƫrskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van Oud Meneer J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Leierskapkamp 2012

posted by :

03 Dec 2012

Op die naweek van 30 November 2012 het die VRL van 2013 op Eagle Falls gaan kamp

 

share this gallery

Share on facebook