Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoƫrskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van Oud Meneer J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Janine Kritzinger

By skool sedert : 2008


Posvlak 1 Onderwyser
Vakke:
Visuele Kuns Graad 10-12; Dramatiese Kunste Graad 10 - 12
Onderwyservaring:
*Port-Elizabeth College, Port-Elizabeth
2003-2007
Persoonlike Prestasies:
Nasionale Diploma in Kuns en Ontwerp
Assessor Sertifikaat
Fasiliteerder Sertifikaat
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article