Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Madelein Vangeel

By skool sedert : 2007


Posvlak 1 Onderwyser
Vakke:
Besigheidstudies Graad 10 - 12 en Rekeningkunde Graad 9 - 12
Onderwyservaring:
*Hoërskool Otto Du Plessis.
Port-Elizabeth
1987
*Hoërskool Kaap Recife, Port-Elizabeth
1988-1999
Persoonlike Prestasies:
Hoofdogter Hoërskool McLachlan (1982)
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners