Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Dalene Bohnen

By skool sedert : 1993


Posvlak 1 Onderwyser
Vakke:
Afrikaans Huistaal Graad 5-7 en English First Additional Language Graad 5-7
Onderwyservaring:
*Laerskool Charlo, Port-Elizabeth
1981-1982
*Laerskool Secunda, Secunda
1983-1984
 

share this article

Share on facebook
 

2 Images

For this article

 
 

Ondersteuners