Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

BLAKER 2019

posted by : McLachlan

02 Aug 2019


HOE OM AF TE LAAI:

1) GAAN NA 'DOWNLOADS'.

2) MAAK DIE BLAKER VOORBLAD OOP.

3) HEEL ONDER OP DIE BLADSY IS 'N SKAKEL NA DIE VOLLEDIGE BLAKER.


4) WANEER DIE DOKUMENT OOPGEMAAK IS, KIES DAN 'DIRECT-DOWNLOAD'.

ANDER OPSIE:

VOLG DIE SKAKEL HIER ONDER.

https://www.dropbox.com/s/ihq4opdzb5lpj37/BLAKER%202019.pdf?dl=0
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners