Welkom

ONS PLIG, ONS LUS

Hoërskool McLachlan is in 1912 amptelik geopen.
Dit het intussen ryk bygedra tot die welvaart van die Langkloof en ons land as geheel.
Dit dra die naam van ‘Oumeneer’ J. Du T. McLachlan, die legendariese skoolhoof vanaf 1914 tot 1940.

 
 
 

Bloeiselfees 2019

posted by : McLachlan

19 Aug 2019


HOE OM AF TE LAAI:

1) GAAN NA 'DOWNLOADS'.

2) MAAK DIE BLOEISELFEES VOORBLAD OOP.


3) OP DIE BLADSY IS 'N SKAKEL/KNOPPIE NA DIE VOLLEDIGE BLADSY.


ANDER OPSIE:

VOLG DIE SKAKEL HIER ONDER.

http://www.bloeiselfees.co.za/index.php/13-algemeen
 

share this article

Share on facebook
 

1 Images

For this article

 
 

Ondersteuners